Terug

FONDSINSAMELING

Raak Betrokke

Die FASTeam (Fondsinsameling & Ondersteuningspan) is 'n toegewyde groep ouers wat verantwoordelik is vir die fondsinsameling van die skool. As 'n staatskool bly fondsinsameling 'n fundamentele deel van die befondsing van die skool.

'n Aantal geleenthede word deur die jaar gehou: Karnaval, Vooma Derby, Barnyard-danse, Valentyns- en Lente-danse, Raffle, Spellathon, koekverkope en snoepies by sportgeleenthede onder meer.

U is welkom om die skool enige tyd te kontak om betrokke te raak alhoewel die begin van die jaar baie waardeer sal word. As ons almal saamstaan, kan ons die hoë standaard van ons skool, onderwys en fasiliteite handhaaf.

MySchool Toep