Terug

D6 COMMUNICATOR

Bly op hoogte

  • Ons gebruik die Communicator feitlik daagliks.
  • Die maklikste manier om ingelig te bly.
  • Geen tegniese kennis word vereis nie.
  • Opgestel in minder as 1 minuut.

LAAI AF OP JOU FOON

  • Soek vir 'd6 School Communicator'.
  • Klik die 'Installeer-knoppie.
  • Sodra die toep geïnstalleer is, kies jou skool uit die lys skole.
  • Pas jou nuusvoervoorkeure aan.

LAAI AF OP JOU REKENAAR

  • Kies jou land.
  • Tik jou skoolnaam in die teksveld.
  • Klik op die 'Windows' opsie.
  • Wanneer jy gevra word om die lêer te 'Laat of stoor', klik 'save' en klik daarna op 'run'.
  • Volg die installasie-aanwysings.